top of page

JOU

Uitnodiging

Eugene & Mandi het die pad van hul hart gevolg en beloof nou ewig trou aan mekaar

Saterdag, 17 April 2021

om 14:30 vir 15:00

Het Vlock Casteel, Riebeeck Kasteel

Kontantkroeg beskikbaar.

Kinders & Metgeselle slegs per uitnodiging.

RSVP voor of op 01 Februarie 2021

Geen idee vir 'n geskenk? Hier is 'n handige wenk.

Beskou ons nie as astrant, as ons eerder vra vir kontant.

bottom of page